tgindex
DOEN DIT SELF

Leer jouself om dinge te doen. Videos en algemene info van oraloor versamel om elkeen iets te leer vir die toekoms.

Последний пост
11 июл.
Последнее чтение
15 авг.
Постов за неделю
0
Всего постов
20
Тип
открытый
Язык
und
Категория
Новости и СМИ (по похожим)
В каталоге с
15 авг.
Подписчики
605
0 за 1 дн.
Сутки
0
0,00%
Неделя
 
Месяц
 
Просмотров на пост
1 055
20 постов
Вовлечённость
174,4%
к подписчикам
Постов в день
0,0
всего 20
Упоминаний
0
каналов
Охват размещения
оценка
1/24сутки в ленте
1/48двое суток
1/72трое суток

Оценка по просмотрам недавних постов: пост набирает почти всё за первые сутки.

Посты

  • 11 июл.1 404225

    Maak jou eie Buttermilk en meer. https://t.me/diyforever/186

  • 5 июл.455110

    Maak jou eie wasgoedseep.

  • 5 июл.3973из dotyellow

    Make soap the old-fashioned way. This looks so easy, doesn't it? Keep this recipe handy for emergencies. 🌕 https://t.me/dotyellow/15014

  • 5 июл.35410из dotyellow

    DIY SEEP SOOS DIE OUER GESLAGTE DIT GEMAAK HET. Hierdie ou laat dit soo maklik lyk Hou maar die resep vir noodtye. 🌕 https://t.me/dotyellow/15014

  • Full book Download link https://t.me/diyforever/181 JOIN: DIY DOEN DIT SELF.

  • Full book : DIY projects for the SELF SUFFICIENT HOME OWNER

  • 28 мар.1 300224

    These DIY natural hand soaps are the perfect way to save money while creating a fully natural product for cleansing the largest organ of the human body - our skin. Cheaper and more exquisite. INGREDIENTS 🫧 Chocolate & Coffee🍫☕️ - 500g soap base - 1/2 tsp coffee powder - 1/2 tsp chocolate powder - 2 tbsp E oil - Mix the chocolate and coffee powder with the oil before adding to the melted soap Optional: 10 drops of Vanilla essential oil Calendula & Lemon 🍋🌼 - 500g soap base - 2 tbsp grated shea butter - 1 tbsp dry calendula petals - 20 drops of lemon essential oil or calendula oil Lavender & Oats 🌾🪻 - 500g soap base - 2 tbsp oats - 20 drops of lavender essential oil - 2 tbsp dry lavender flowers Orange & Rosemary 🍊🌿 - 500g soap base - 1/2 tbsp finely chopped dry rosemary - 10 drops of Orange essential oil - 10 drops of rosemary essential oil Optional: dry orange zest Instructions: 🥣🫧 - Melt your soap base in a double boiler. - If using shea butter, ensure it’s grated, not chopped, as it takes longer to melt than the soap base. - If using powder, first mix it thoroughly with an oil to eliminate clumps, then add it to the melted soap. - Once melted, turn off the heat, then add your oils and the remaining ingredients. - Note: Any extra ingredient you add or change can make the mixture harder, less oily, or solidify faster. - Mix well and pour into the silicone mold. - Let it solidify, then store in an airtight container. 🔥 https://t.me/diyforever/178 Soap base in South Africa 👇 R75 per kilogram https://t.me/diyforever/177 Join: Doen dit self. Lots of original business ideas. Just scroll through the channel

  • видео или голосовое, без подписи

  • 1kg white clear soap base for sale at Shein. R75 https://www.google.com/aclk?sa=L&ai=DChsSEwiMspzf_8KTAxUkgVAGHXiBG2gYACICCAEQBBoCZGc&co=1&gclid=EAIaIQobChMIjLKc3__CkwMVJIFQBh14gRtoEAQYAiABEgIvZvD_BwE&sph=&cid=CAASuwHkaEn92AbLB1d-MAqD-BNa-qpgoaJhKRHDqd-hNFxQc6oL1Pw7Z1P3H84PIwQ-gL7F9gv7bD0D0HJAIrmJcob3X_B1Jz2JTqOUtjEwkoDupLR61hGJgLd16PJIfFEUihuLBgsu2WXAp7nkEJ3wAPgbhJBzMzSZqs6RVdKvxxKol-USnmLtztH5buwhuzGVlwVZnSyGz3Addrd_AIBMssL0JTuyF5pVCh9MOzqt3gK67JfJ-VMl0cg4kL3w&cce=2&sig=AOD64_0X_8paAuFeHfW4qsCVMZ4P3mK31A&ctype=5&q=&ved=2ahUKEwjszpXf_8KTAxV2QUEAHaokHPoQwg8oAHoECAoQEw&adurl=

  • Moenie jou toiletrolle weggooi nie. So kan jy jou plantjies maklik begin met jou eie DIY potjies. Maklik. En kos jou niks nie Off grid info: https://t.me/c/1332509851/11163

  • 31 янв.7603из dotyellow

    SURVIVAL TIPS FOR TIMES TO COME Take notes... How to tap water from a tree if you are not near water sources. 🌕 https://t.me/dotyellow/12778

  • 31 янв.6064из dotyellow

    OORLEWINGSWENK VIR TYE WAT KOM Neem notas... Hoe om water uit 'n boom te tap as jy nie naby waterbronne is nie. 🌕 https://t.me/dotyellow/12778

  • 31 янв.1 24922

    видео или голосовое, без подписи

  • 31 янв.1 262118

    Hou jou wasgoed natuurlik sag en vermeerder sommer jou seep ook met hierdie resep. Sluit aan by DIY en leer baie dinge wat jy self kan doen. 👇 https://t.me/diyforever

  • Goedkoopste Traliewerk wat uitstekend werk in jou tuin! Hierdie video wys hoe om 'n eenvoudige en goedkoop traliewerk te maak wat perfek is om rankende plante soos tamaties, ertjies en bone te ondersteun. Die traliewerk word van pale en tou gemaak, en dit is baie maklik om te monteer. Sluit aan by: Doen dit jouself blad. Baie idees vir entrepreneurs https://t.me/diyforever/171

  • Besparing: Maak jou eie kaas van vars melk. https://youtu.be/O7dt9s3K53Q?t=31 🌕

  • Maklike DIY fonteintjie vir jou tuin. Goedkoop en pragtig. https://t.me/diyforever/169

  • Raak vir EWIG van miere ontslae Die maklikste manier om vir ewig van miere ontslae te raak in kamers, huise, woonstelle kan selfs gebruik word waar daar klein kinders is, want dit is absoluut veilig vir hul gesondheid Miere het 'n verskriklike soettand. Daarom, gebruik hierdie metode is 100% effektief . Neem 'n bietjie konfyt (byvoorbeeld, 'n halwe koppie), 'n halwe teelepel boorsuur en 'n teelepel gis . Meng alles saam. Smeer op plat borde of pierings en sit op plekke waar hierdie insekte die meeste waargeneem word. Hulle is baie gelukkig konfytvretertjies, maar eet 'n bietjie, na 'n kort tyd vrek hulle. Die effek van gis en boorsuur vir miere is baie vernietigend Na 1-3 weke sal jy vergeet hoe hulle gelyk het, hoe hulle inmeng met jou eet, slaap en selfs aantrek (want hierdie insekte klim oral). Ekskuus pesbeheer ouens. Nie almal kan julle deesdae bekostig nie . Sluit gerus aan by Koop Direk by die Boer 👇 https://t.me/KoopdirekbydieboerSA/3294

  • Maak 'n spoedige en maklike opvoutafel vir kamp of tuin. Ek sien hierdie as 'n goeie besigheidsgeleentheid vir enigiemand wat bietjie vaardig is in houtwerk. Maklik. DIY : https://t.me/diyforever/167

  • DIY  skottelgoedwasser seeptablette Nie toksies nie. Maklik om te maak. Goedkoper. Bestanddele: 1 koppie Koeksoda Kwart koppie Citric Acid 1 eetlepel Skottelgoedseep (bv Sunlight dishwashing liquid) Mend dit alles goed en druk mooi vas in 'n silikoon ysbakkie. Na ongeveer 10 minute sal dit bietjie uitswel. Krap die oortollige seep af in 'n bak om later weer te gebruik. Tussen 4 tot 12 ure het jy jou eie skottelgoedwasser seep. Nie toksies nie. Werk uitstekend. Deel hierdie resep graag met jou vriende wat skottelgoedwassers gebruik. Krediet. Steve Johnson 🌕 https://t.me/dotyellow2/766

DOEN DIT SELF — tgindex