tgindex
Skidmarks aka Briekmerke Chat

Skidmarks aka Briekmerke Chat

Статистика

Discuss Skidmarks/Briekmerke

Последний пост
14 авг.
Последнее чтение
15 авг.
Постов за неделю
4
Всего постов
21
Тип
открытый
Язык
af
Категория
Новости и СМИ (по похожим)
В каталоге с
14 авг.
Подписчики
1 235
−4 за 3 дн.
Сутки
−1
−0,08%
Неделя
 
Месяц
 
Просмотров на пост
331
21 постов
Вовлечённость
26,8%
к подписчикам
Постов в день
0,6
всего 21
Упоминаний
0
каналов
Охват размещения
оценка
1/24сутки в ленте
167
1/48двое суток
191
1/72трое суток
206

Оценка по просмотрам недавних постов: пост набирает почти всё за первые сутки.

Посты

  • Anglo-Americans se hoofdoel is: Roei die Boer uit. Afikaners werk saam soos gewoonlik. Israelis moor voort in Gaza en Lebanon terwyl die Weste wegkyk. Eskom mag jou nie beboet vir SOLAR nie, wat van munisipaliteite? Droogte en vure looi EU. https://youtube.com/live/jLNnuR-Ave8

  • Die Afrikaner skepping kan nie vir die Boer iets lewer nie. Hulle is geneties Kroon Onderdane. Al wat hulle doen is om voordele vir hulleself te bewerk maar hulle kan nooit onafhanklikheid vir die Boer verkry nie want hulle het geen basis vir dit nie. Wiets Buys verduidelik vanaand. https://youtube.com/live/_tKbuFNftNA

  • Trump claims control over Hormuz. Bibi takes the Golan Heights. Latvia bans more Russian food. Ukraine digs up more Nazis to honour. Why are Americans paying so much for fuel? USA sells confiscated Russian tankers for scrap. Cyril gets another loan. https://youtube.com/live/XcEcdXkur44

  • How rotten can a government be? Why do they get away with it? Seems like the brainwashing is good. What happened to integrity? What happened to respect? Common sense and decency are frowned upon. Seems like some societies have a death wish. https://youtube.com/live/-9BRBoqXB-4

  • Boerbeskuit: Ukraine loop sleg deur. Israel vasberade om Gaza uit te wis. Trump spring rond. Die Iranese regeer nie meer op Trump se leuens nie. Moord en doodslag op die Kaapse vlakte is skrikwekkend. Politieke partye lieg wild en wakker. https://youtube.com/live/8Q1R6-AP1Zo

  • Boer vroue, die krag agter die manne. Sonder vroue, geen volk! Pasop dat julle nie misbruik word nie. Politici is gewetenloos. Julle ruimtes word beset deur goeters met peesters wat voorgee hulle is vroue en die liberales ondersteun dit. https://youtube.com/live/HKeVCkUjal4

  • Boerbeskuit: ANC vasberade om gesondheidstelsel ook te verpletter. Trump spog oor die Venezuela roof en plunder. Rusland slaan Ukraine hard en aanhoudend. Israel hou aan dood en verwoesting saai in Gaza en Lebanon. EU se ekonomie is lelik in die knyp. https://youtube.com/live/3-CgykBlzsQ

  • Blankes en Asiërs sukkel met bevolkingsaanwas. Albei is besig om te kwyn. Die ander teel 'n barshou. Wat is die probleem? Verwyfdheid van mans, feminisme, of 'n kombinasie? Was dit nie altyd die plan van die sataniste nie? https://youtube.com/live/0OjwjDwi-Xo

  • Boerbeskuit: China focus on bettering the lives of ordinary people while the West makes money. The West chases control and restrictions for citizens, while in Russia, citizens are encouraged to grow and better their lives. Science is developed for the people. https://youtube.com/live/UeOvg1vjNy8

  • Boerbekuit: Man soek nog 'n vrou. Trump soek 'n uitweg. Bibi soek k@k. EU soek 'n oorlog. Almal soek iets, en in die proses verloor hulle ook iets. Integriteit het net 'n leë woord geword en min mense maak beswaar. Sit maar terug, luister, en dink. https://youtube.com/live/I6lMO5_qbSc

  • Nature's Pharmacy: Dealing with Cancer is tough. Spiritually, physically, and mentally. You have to deal with all three of these and deal with it with honesty and an open mind. https://youtube.com/live/5dAQru7MKbU

  • Boere moet praat: Vanaand gaan Wiets Buys met ons gesels oor die ontstaan van die Afrikaners. Dit is 'n sinteties geskepte entiteit wat altyd Koon Onderdane was. Anders as die Boer, wat onafhanklik geleef het en wou leef. https://youtube.com/live/DHAAf6OQrCU

  • Boerbeskuit: Met wie onderhandel Trump? Bibi bly moor in Gaza. Dink jy Trump gaan die Boere red? Hy sit en kyk hoe die Palestyne uitgemoor word en hulle grond gesteel word. Pasop vir VF+ se nuutste slenter van Boerebrexit. Verraad is in hule gene. https://youtube.com/live/i_HmPBSiDmI

  • Woorde van Wysheid: Vanaand luister ons na musiek en gesels oor die lewe. Luister en dink. Die Boere Vryburgers moet die laers skoon maak. Satan en sy trawante sluip in die donker rond. Moenie dat hulle jou bespring kort voor dagbreek nie. Staan vir die waarheid. https://youtube.com/live/vapvov-Hsz4

  • Boerbeskuit: Trump bom woonhuise. Bibi blaas dorpies op. Usula gooi Kyiv met geld. Moord orgie in Kaapstad. Budgies agter die fiasco in Spanje. Nostridamus het die ondergang van Europa voorspel. Generaal waarsku Trump dat hy nie VSA en Israel kan beskerm nie. https://youtube.com/live/BFeXfFLNf70

  • Boerbeskuit: Spanje oorweldig deur immigrante. Madlanga grou nog wurms uit. EU gooi Kyiv met geld. Wie se geld is dit? Ukraine stel plofstof in wild karkasse. Zlensky wil Lukashenko krimineel aankla. Trump reken immigrante sal die VSA ook so bestorm. https://youtube.com/live/gxraPl-7mDU

  • Boerbeskuit: ZA municipal system is crumbling. Gaza takes more punishment. Lebanon bombed. Trump bombs civilians in Iran. Zelensky is desperate to get USA involved in the battles in Ukraine. Russia is turning up the heat, and Poland gets jittery. https://youtube.com/live/_SENU2R4toY

  • News Catchup: Fauci farce in full swing. Trump bombs Iran again. ANC wants mayors that do not steal. Is Israel really an ally of the USA? Is the DA blue wall crumbling? Nearly 800,000 weapons missing in Ukraine. https://youtube.com/live/uE0ropJ9WnU

  • Boerbeskuit: Madlanga grou meer wurms uit. Trump dreig Iran alweer. Ukraine moor voort. EU word al hoe armer maar al hoe meer windgat. Lyk of die Russe se geduld op raak. Israel gaan net aan met die wandade in Gaza. ZA munisipalieite is vrot. https://youtube.com/live/IAbfZBFC9HI

  • News Whatsup: Chinese create photon highways. Russians treat cancer with ultrasound. Chinese create living textile. Russians build electronic cells that mimmick braincell communication. Chinese create alloy that survives 2,400C https://youtube.com/live/99SaaVIm0aI